mV
michelle V

1 reviews | Active since May 2014

08 Mar 2024, 10:48

Vinnig, maklik, chop-chop

Dankie Waldo Marais vir vinnige gemaklike verligting!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply08 Mar 2024, 11:53
Official
Goeie Dag  Michelle,
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n puik resensie te skryf. Ons is bly om te hoor jy het 'n goeie ervaring met Waldo en ons span gehad!
Ons hoop jy het 'n lekker naweek verder.

Vriendelike groete,
AfriSkuld-span