DM
Debbie Möller

1 reviews | Active since May 2025

24 May 2025, 06:58

Very very disappointed

Ek is nou paar jaar by hulle gewees ek het nog 1rekening oor gehad en wat n gemors my geld nooit in die rekening betaal nie Ek stuur heeltyd mails en Bel niemand antwoord nie tot mail gestuur Vir complaints department en geen reaksie gekry ....Baie swak nou sit ek met prokureurs op my en n helse rekening on the betaal want rente Elke maand sonder betalings. Een Groot gemors en as ek Bel SE hulle die department wat met dit werk is besig daarmee Al Vir 2 maande. En jy Kan net met consultant praat met niemand Anders nie eers bestuurder nie. O nee nooit weer gedink ons Afrikaaners Kan dinge nog reg doen ...lyk nie so nie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 May 2025, 09:24
Official
Hi Debbie,

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span