R
Riekkie
1 reviews | Active since Aug 2025
22 Jan 2026, 13:28
Very good service
Baie dankies Talitha Spengler vir al jou hulp en jou vriendlike hulp. Daar kan beslis meer mense soos jy in die wereld wees. Jy het iets wat baie stress vol was maklik gemaak. Jou gedult en vriendlike word hoog op prys gestel. Ek sal beslis Afriskuld aan ander aanraai. Baie dankies
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
22 Jan 2026, 13:41Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Riekkie!
Ons is baie bly om te hoor dat Talitha Spengler jou met soveel geduld, vriendelikheid en professionaliteit kon help, en dat sy ’n stresvolle situasie vir jou makliker gemaak het. Jou waardering en aanbeveling beteken ongelooflik baie vir ons. Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.

Afriskuld's reply22 Jan 2026, 13:41
Official
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Riekkie!