KT
Kevin T
1 reviews | Active since Sept 2025
30 Sept 2025, 09:45
Verander jou lewe met Afriskuld
Beste diens ooit ,vriendelikste en professioneelste diens wat skaars is Ek sal julle 100% aanbeveel en ek kan nie wag om die pad verder met julle te loop nie Julle is tops en danksy Chanté gaan my lewe verander 10 uit 10 Wel gedaan baie dankie julle hou so aan
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
30 Sept 2025, 09:47Hi Kevin
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het vriendelike en proffesionele diens gekry van Chante en die span. Ons deel dit graag.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply30 Sept 2025, 09:47
Official
Hi Kevin