CD
Cheree D
1 reviews | Active since Aug 2025
20 Aug 2025, 16:09
Vanessa.
Dankie Vanessa.
Ek kan nie genoeg dankie se dat jy my en my man so mooi gehelp het nie. Jy was met elke oproep so vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige iemand aanraai om met jou te werk. Jy het my gemaklik laat voel en glad nie sleg laat voel oor die situasie wat ons in was nie. Al het ek hoe skaam gekry om oor dit met Iemand anders te praat het jy my gemaklik laat voel, in n manier dat ek enige iets met jou kon deel. Ek sien uit daarna om een van die dae skuld vry te wees, sonder n berg op my skouers. Dankie weereens aan jou en Afriskuld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
20 Aug 2025, 16:55Hi Cheree
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Vanessa en die span julle so mooi gehelp het. Saam sal ons die skuldsiklus breek.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Vanessa en die span julle so mooi gehelp het. Saam sal ons die skuldsiklus breek.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply20 Aug 2025, 16:55
Official
Hi Cheree