FM
Francois M

1 reviews | Active since Sept 2026

10 Sept 2026, 05:02

Van Skuld In Sy Suster Tot Skuldloos: 6 Ster Dienste!

AFRISKULD WHOAUWW! Well om te begin wil ek dankie se aan die hele span van Afriskuld en Finfix, mens besef nie regtig wat behind the scene aan gaan nie tot dat jy jou eerste statement ontvang en sien die actual additional effort wat die mense in sit nie, my budget was in sy suster in en met gerus sterling van die span was die proses baie baie vinnig pynloos en vreesloos, ek was gereeld ge ****ak met updates en het met my eie oë kon sien hoe elke stukkie skuld verminder by die dag, dan natuurlik het ek my credit score dop ge hou wat verbaasend maandeliks ge klim het. Ongelukkig kan ek net 5 sterre kies maar as ek kon sou ek beslis op die 6de ster druk want eks nou skuld loos, geen flags geen stress en het die clearance certificate ook. Ja inderdaag help hulle om al die red flags te verwyder ook. Beslis mense wat omgee en my bystaan to na die wen streep.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply10 Sept 2026, 07:17
Official
Hi, Francois 
 
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
 
Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is wonderlik om te hoor dat u tevrede was met ons diens.
 
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span