AL
Albertus L
1 reviews | Active since Mar 2026
12 Mar 2026, 19:24
Uitstekende omgee diens
Dankie aan Afriskuld maar in besonder aan Matthew wat die mees amazingste diens gegee het. Matthew jou toegewydheid, vriendelikheid en omgee spreek boekdele. Terwyl skuldeisers min tot geen simpatie het vir individuele se omstandighede, het jy deur jou diens gewys dat daar nie net n uitweg is maar ook beklemtoon dat omgee wel bestaan. Ons wardering en dankbaarheid is groot, teenoor Afriskuld maar ook teenoor jou!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
12 Mar 2026, 21:17Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Albertus!
Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Ons is baie bly om te hoor dat Matthew jou met soveel toewyding, vriendelikheid en omgee kon help. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons diens vir jou hoop en gemoedsrus gebring het.Dankie vir jou vertroue in AfriSkuld, ons waardering teenoor jou is net so groot.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply12 Mar 2026, 21:17
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Albertus!