KK
Kelsey K
1 reviews | Active since May 2025
28 May 2025, 18:37
Uitstekende Diens van Casper by AfriSkuld
Ek wil graag my opregte waardering uitspreek vir Casper van AfriSkuld wat my deur die skuldhersieningsproses gelei het. Van die begin af het hy my met deernis en geduld gehelp, elke stap verduidelik en al my vrae beantwoord. Sy professionele benadering het my dadelik op my gemak gestel.
Ek het die proses as glad en doeltreffend ervaar, en ek voel weer in beheer van my finansies.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
28 May 2025, 18:59Hi Kelsey,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly Casper en die span kon jou mooi stap vir stap verduidelik en help.
Vriendelike Groete
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly Casper en die span kon jou mooi stap vir stap verduidelik en help.
Vriendelike Groete
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply28 May 2025, 18:59
Official
Hi Kelsey,