MS
Marius S

1 reviews | Active since Dec 2012

05 Nov 2025, 16:16

Uitstekende diens ontvang!

Baie dankie aan Emma van AfriSkuld wat so geduldig was met my en my so mooi gehelp het! Uitstekende diens, en dit in jou eie taal! Ek kan nou die pad saam met julle met 'n geruste hart loop!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Nov 2025, 16:54
Official
Hi Marius, 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Emma en die span het jou mooi gehelp met uitstekende diens. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span