LJ
Liza J

1 reviews | Active since Sept 2016

18 Aug 2026, 16:20

Uitstekende diens

Ek was so bang om die stap te vat en te vra vir hulp of vir skuld berading te registreer. Ek het al soveel slegte stories gehoor oor mense wat al geregistreer het dan ek gedink het ek kan nie. Maar baie dankie Zene vir die wonderlike en vriendelike diens wat jy gee. Zene het my stap vir stap alles verduidelik en my soveel gerustheid gegee oor die proses dat ek weet dit was die regte ding om te doen en ek kan weer asemhaal want die Afriskuld is besig om my te help.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply18 Aug 2026, 16:21
Official
Hi, Liza
 
Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Zene en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel.
 
Vriendelike groete, 
Die AfriSkuld Span.