LA
Louis A
1 reviews | Active since Aug 2026
24 Aug 2026, 10:59
Uitstekende diens!
Ek wil graag vir Tiane en die hele AfriSkuld-span bedank vir die uitstekende diens en ondersteuning. Hulle gaan werklik die ekstra myl vir hul kliënte en laat jou voel dat jy nie net nog ’n nommer is nie.
Tia is absoluut ’n ster! ⭐ Haar vriendelikheid, professionaliteit en bereidwilligheid om te help maak ’n mens se ervaring soveel beter.
Baie dankie aan Tiane en die span vir alles wat julle doen. Ek kan AfriSkuld met ’n geruste hart aanbeveel! 👏
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
24 Aug 2026, 11:26Hi, Louis
Dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer die terugvoer.
Dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer die terugvoer.
Afriskuld's reply24 Aug 2026, 11:26
Official
Hi, Louis
Dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer die terugvoer.
Dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer die terugvoer.