LJ
Leverne J

1 reviews | Active since May 2026

25 May 2026, 13:56

Uitstekende diens by Afriskuld

Die diens by Afriskuld is puik! Vinnige diens van Alex de Villiers. Ek sal hom aan enigiemand aanbeveel. Hy het alles mooi verduidelike en alle vrae beantwoord. Binne n week is alles uitsorteer. Ek kan nou weer asem haal. Dankie Afriskuld

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply25 May 2026, 14:40
Official
Hi, Leverne

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons waardeer die 5 ster resensie en sal verseker jou terugvoer deel met Alex. 

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.