AE
Anelle E
1 reviews | Active since Aug 2026
18 Aug 2026, 09:00
Uitstekende diens
Is dadelik ge****ak deur Nathan, het als sorvuldig aan my verduidelik, en als het daarna vinnig gebeur... elke keer wat ek ni seker was oor iets en uitgevra het oor di proses het hy dadelik terug geantwoord.... Uitstekende diens!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Aug 2026, 09:52Hi, Anelle
Baie dankie vir 5-ster resensie en dat u Nathan en die res van die span se harde werk raak gesien het.
Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel.
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply18 Aug 2026, 09:52
Official
Hi, Anelle