SL
Susan L

1 reviews | Active since Jun 2015

02 Sept 2026, 11:05

Uitstekende diens

Baie goeie diens. Mallik en vinnige terugvoer. Uitstekende kliente diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 11:18
Official
Hi, Susan Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.