J
John

1 reviews | Active since Oct 2023

15 Jan 2025, 12:17

Uitstekende diens

Leverne se vriendelike en professionele hulp was puik. Al my vrae beantwoord en die hele proses binne 24h afgehandel

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Jan 2025, 15:19
Official
Hi John, 

Baie dankie vir die mooi woorde oor Leverne. 

Ons gaan haar en die AfriSkuld span beslis in kennis stel van die positiewe terugvoer!

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span