ML
Marcel L
1 reviews | Active since Jan 2024
29 Jan 2024, 13:30
Uitstekende Diens
Waldo Marais het uitstekende diens gelewer. Hy het my baie goed van alles ingelig asook baie vinnig en doeltreffend gehelp. Ek sal Afriskuld asook Waldo Marais aan enige iemand aanbeveel. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
29 Jan 2024, 14:53 Goeiedag Marcel,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met Waldo en ons span.
Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply29 Jan 2024, 14:53
Official
Goeiedag Marcel,