1 reviews | Active since Feb 2010
Uitstekende diens!
Ek was altyd huiwerig om te registreer vir “debt review” en dit het my ‘n jaar geneem om ‘ besluit te neem. Ek het die jaar besef dat ek net nie meer so kan aangaan en verder skuld te maak nie… om die minste te sê-ek was verskriklik “embarrassed” en het gevoel soos ‘n totale mislukking. Ek het verskeie maatskappye ge****ak en toe vasgehaak by Afriskuld. Ek het gevoel dat hulle baie empaties was teenoor my situasie en dat hulle my werklik wou help. Marushka vd Walt het my letterlik onder haar vlerk geneem en my gelei deur die hele proses. Ek was so onseker deur die hele proses, maar sy was soos my “agony aunt” wat my die heeltyd verseker het dat dit die regte besluit is wat ek geneem het. “Hats off to you” Marushka! Ek waardeer ons interaksie en dat jy dit met empatie hanteer het. Jy is verseker ‘n massiewe bate vir Afriskuld. Ek voel reeds verlig😊
Baie dankie vir die lekker terugvoer. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat Marushka en die res van ons span jou kon bystaan.
Baie dankie dat jy Afriskuld vertrou het. Ons sien uit om die pad verder saam met jou te stap