NN
Nicolette N
1 reviews | Active since Feb 2026
03 Feb 2026, 14:55
Uitstekende diens
Ek wil Johan Kotze bedank vir sy uitstekende diens. Dit was nie 'n maklike besluit om te neem nie en Johan het ons gemoedsrus gegee en ons so vinnig as moontlik deur die proses gehelp. Dankie aan Johann en Afriskuld vir uitstekende en professionele diens gedurende hierdie moeilike tyd in ons lewens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
03 Feb 2026, 15:22Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie Nicolette!
Ons waardeer jou terugvoer opreg en ons is baie bly om te hoor dat Johan Kotze julle met uitstekende diens kon bystaan en dat hy julle gemoedsrus kon gee tydens ’n moeilike besluit.
Dankie dat julle AfriSkuld vertrou het!Groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply03 Feb 2026, 15:22
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie Nicolette!