CR
Charne R
1 reviews | Active since Sept 2025
25 Sept 2025, 12:37
Uitstekende diens.
Ek het uistekende diens ontvang by Afriskuld. Hulle was behulpsaam en vinnig. Hulle het vir my baie gehelp en groot verligting gebring ten opsigte van my skuld. Ek wil ook spesifiek dankie sê vir Jacques van der Merwe. Hy het my baie gerus laat voel en hy is altyd daar om al jou vrae te beantwoord!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
25 Sept 2025, 13:14Hi Charne
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly om te hoor dat jy behulpsame en vinnige diens gekry het van Jacques en die Span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply25 Sept 2025, 13:14
Official
Hi Charne