JB
Janeke B

1 reviews | Active since Sept 2026

02 Sept 2026, 18:01

Uitstekende Diens

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️

Baie dankie aan Tiane van Wyk vir die ongelooflike diens! Ek waardeer jou vriendelikheid, professionaliteit en die moeite wat jy gedoen het om alles so vlot en aangenaam te laat verloop. Jy het regtig uit jou pad gegaan en ek is baie tevrede met die hele ervaring.

Ek sal Tiane beslis aanbeveel aan enige iemand wat uitstekende diens en persoonlike aandag waardeer. Baie dankie, Tiane! 🌸

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 18:06
Official
Dankie vir die 5 sterre, Janeke!
Ons waardeer dat jy jou ervaring met Tiané deel en sal aan haar en die span oordra.