JF
Jason F

1 reviews | Active since Nov 2023

19 Apr 2024, 14:14

Uitstekende diens!

Ek was gehelp deur n dame met die naam Robyn Diedericks.

Uitstekende diens vanaf die eerste oproep tot die laaste. Sy het alles baie mooi aan my verduidelik en dit maklik gemaak om te verstaan. Te danke aan haar het ek weer beheer oor my finansiele situasie. Baie dankie vir die uitstekende diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 Apr 2024, 07:41
Official
Hi Jason,

Baie dankie vir die puik resensie! Ons is bly jy het uitstekende diens ontvang van Robyn en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span