AS
Anna S

1 reviews | Active since Jul 2023

27 Aug 2025, 15:56

Uitstekende diens

Chane was uiters behulpsaam, vriendelik en baie geduldig. Sy het alles mooi en duidelik verduidelik. Dankie vir jou uitstekende diens Chane.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply27 Aug 2025, 16:05
Official
Hi Anna

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Chane en die span het jou mooi gehelp met uitstekende diens. 

Vriendlike Groete,
AfriSkuld Span