PvdW
Petro van der Westhuizen

1 reviews | Active since Feb 2024

26 Feb 2024, 19:02

Uitstekend

Baie aangename, vriendelike mense. Help n mens baie mooi, beantwoord al jou vrae, verduidelik alles mooi aan n mens. Sal hulle beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Feb 2024, 19:27
Official
Goeiedag Petro, 

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te laat. Lekker dag verder. 

Vriendelike groete, 
AfriSkuld Span