LP
Lilani P
1 reviews | Active since Mar 2026
18 Mar 2026, 21:19
Uitstekend!!!
Baie dankie aan Afriskuld vir julle uitstekende en vinnige diens! Alles is professioneel en glad hanteer. ’n Spesiale dankie aan Zachary vir sy hulp en moeite – jy het regtig uitgestaan. Ek waardeer die goeie kommunikasie en spoedige afhandeling. Sal julle beslis aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
19 Mar 2026, 07:51Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Lilani!
Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Dit is fantasties om te hoor dat jy uitstekende, vinnige en professionele diens ontvang het.’n Spesiale dankie dat jy Zachary se moeite en hulp uitlig, dit beteken baie vir ons.Dankie vir jou vertroue en aanbeveling.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply19 Mar 2026, 07:51
Official
Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Lilani!