RP
Riaan P
1 reviews | Active since Aug 2019
21 Aug 2026, 13:36
Uitsonderlike goeie diens vanaf Justin & Tiane
Het vandag met Justin en Tiane gesels by Afriskuld. Uitsonderlik goeie diens en baie nehulpsaam. Sal die maatskappy sterk voorstel.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Afriskuld's replyOfficial
21 Aug 2026, 13:40Dankie vir die 5 sterre, Riaan.
Ons waardeer die terugvoer rakende jou eraving met ons spanlede en deel graag met hulle.
Ons waardeer die terugvoer rakende jou eraving met ons spanlede en deel graag met hulle.
Afriskuld's reply21 Aug 2026, 13:40
Official
Dankie vir die 5 sterre, Riaan.
Ons waardeer die terugvoer rakende jou eraving met ons spanlede en deel graag met hulle.
Ons waardeer die terugvoer rakende jou eraving met ons spanlede en deel graag met hulle.
Afriskuld's replyOfficial
21 Aug 2026, 13:41Hi, Riaan Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel graag met ons span. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
Afriskuld's reply21 Aug 2026, 13:41
Official
Hi, Riaan Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel graag met ons span. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.