CV
Chantelle V

1 reviews | Active since Apr 2018

09 Sept 2026, 10:13

Uitmuntende Diens

Baie goeie professionele diens. Behulpsaam en bring verligting met finansiële stres. Sal enige dag Afriskuld aanbeveel vir 'n blaaskansie en om die lewe weer te geniet sonder bekommernisse.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 10:16
Official
Hi, Chantelle Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het en deel dit graag met ons span. 

Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.