bB
barbaraktz B
1 reviews | Active since Nov 2016
02 Mar 2026, 11:23
Uiteindelik, profesioneel, vriendelik en baie baie behulpsaan
Uiteindelik, profesioneel, vriendelik en baie baie behulpsaan. Ek was eers bang en onseker, maar julle het my absoluut awesome behandel. Die proses het seepglad verloop. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
02 Mar 2026, 12:05Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Barbara! Ons is baie bly om te hoor dat jy professioneel, vriendelik en behulpsaam behandel is, en dat die proses vir jou seepglad verloop het. Dit beteken baie vir ons dat ons jou kon help om van onsekerheid na gemoedsrus te beweeg.
Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply02 Mar 2026, 12:05
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Barbara! Ons is baie bly om te hoor dat jy professioneel, vriendelik en behulpsaam behandel is, en dat die proses vir jou seepglad verloop het. Dit beteken baie vir ons dat ons jou kon help om van onsekerheid na gemoedsrus te beweeg.
Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
