TL
Tanya L
1 reviews | Active since Aug 2025
27 Aug 2025, 12:00
Topklas diens by Nelia van Afriskuld
Ek kan nie genoeg goeie dinge sê oor Nelia (Cornelia Paulsen) van Afriskuld nie. Van die oomblik wat ons begin het, was sy uiters behulpsaam, vriendelik, en het die geduld van 'n engel. Sy het alles so mooi en duidelik verduidelik. As ek iets nie verstaan het nie, het sy dit met 'n glimlag en sonder 'n sweempie van irritasie weer herhaal. Dit is daardie tipe toewyding en vriendelikheid wat 'n mens regtig laat voel jy is in goeie hande. Ek sal Nelia sonder twyfel aanbeveel vir enigiemand wat hulp nodig het. Sy is 'n ware aanwins vir die maatskappy en verdien elke lof wat sy kry. 10/10 vir haar uitstekende diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
27 Aug 2025, 12:01Hi Tanya
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Nelia en die span het jou so mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Nelia en die span het jou so mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply27 Aug 2025, 12:01
Official
Hi Tanya