AS
Annemi S

1 reviews | Active since Aug 2026

20 Aug 2026, 10:35

Top diens en puik konsultante

AfriSkuld se diens is deurlopend uitstekend! My konsultant, Yolandi Visagie is altyd reg om te help en gaan 'above en beyond' om al my vrae te beantwoord. Ek sal beslis AfriSkuld aanbeveel. Ek het AfriSkuld genader oor ek my werk verloor het en nie al my uitgawes kon nakom nie. My maandelikse skuld het met R4000,00 per maand verminder met die hulp van AfriSkuld. Hulle diens is tops en bonus - hulle help jou in Afrikaans! :)

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply20 Aug 2026, 10:46
Official
Hi, Annemi Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Yolandi en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.