1 reviews | Active since Nov 2023
To start writing a review about FinFix PRESS SENDWie dit mag aangaan
To start writing a review about FinFix PRESS SENDWie dit mag aangaan. hier mee wil ek graag baie dankie se aan Monique Nortje vir haar uitstaande diens. Sy het my baie professioneel hanteer asook met groot respek. Sy was kort kort met my in verbinding en Sy het my deurgaans op hoogte gehou. Sy het ook die proses baie mooi uiteengesit en verduidelik. Julle het meer van haar kaliber nodig in julle besigheid. Sy is n groot aan wins vir julle. nogmaals baie dankie vir die groot hulp en verligting wat julle bring. in vandag se moeilike tye het men's julle nodig as die Handrem somd te styf op getrek word. nogmaals baie dankie. Ek waardeer julle hulp. Beste groete Basjan Venter Phalaborwa 🙏✝️. NB. Jesus is baie lief vir elkeen van julle.
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te plaas.
Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te plaas.
Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.
Vriendelike groete,
AfriSkuld Span
