EM
Elsie M

1 reviews | Active since Jan 2025

13 Jan 2025, 13:46

Tiaan jy kan nie verkeerd gaan nie

Tiaan, Tiaan. Julle kan nie cerkeerd gaan met Tiaan nie. Hy is die kalmste en hulpvaardige persoon. Hy het baie fedult met my gehad met die hulp wat hy aangebiwt het om my uit n verknorsing uit te help. Tiaan ek glo jy is n besondere mens wat selfs vir my op my gemak laat voel het om oor my delema tw kon praat. Jy gaan nog ver gaan. Tien uit tien vir julle puik diens . Dankie vir my femoetsrus.😔🤗

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Jan 2025, 14:23
Official
 Hi Elsie, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u positiewe terugvoer met ons deel!

Ons gaan verseker die mooi boodskap met Tiaan en die span deel.

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span