1 reviews | Active since May 2025
Tiaan Afriskuld
Tiaan jou yster. Die man van Afriskuld verdien een groot bonus. Die manier hoe hy my gemaklik laat voel het was fantasties. Eers was ek baie skaam oor waar ons as n famielie finansieel gesit het. Die bad luck van die lewe het oorgevat mens maak skuld om te lewe maar na ons eerste oproep toe val die wereld van my skouers af. Tiaan het my als verduidelik hoe als werk wat gaan gebeur en hy het gladnie gemind dat ek hom op wattsapp pla nie. My kwotasie was stap vir stap verduidelik tot ek als 100% verstaan het. Sit jou probleem in sy hande en hy maak n plan. KAN NIE WAG WANEER DIE SKULD MENSE MY BEGIN BEL NIE WANT EK GAAN LEKKER KRY OMTE SE DONT CALL ME CALL MY AFRISKULD REPRESENTATIVE😎😎😎. Tiaan weereens dankie en welgedaan op jou goeie diens, JY IS N ASSET VIR DIE MAATSKAPY. Cheers my chom👍💪
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is baie bly om te hoor van die goeie diens wat jy gekry het by Tiaan en die span.
Vriendelike Groete,
Die AfriSkuld Span
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is baie bly om te hoor van die goeie diens wat jy gekry het by Tiaan en die span.
Vriendelike Groete,
Die AfriSkuld Span
