LH
Lisa H
1 reviews | Active since Oct 2025
06 Oct 2025, 17:37
Tiaan Afriskuld
Ek Wil Tiaan van Afriskuld bedank Vir sy goeie kliente diens. Hy het regtig die exstra myl gestap Om ons te help. Hy is betroubaar, behulpsaam en kliente Kan gerus wees Om hom te gebruik. Hy het elke bekommernis wat ek gehad het gerus gestel . En sy diens was vinnig en fluks. Kliente Kan Nie verkeerd Gaan Om Afriskuld te gebruik nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
06 Oct 2025, 19:03Hi Lisa,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly Tiaan en die span het jou mooi gehelp met betroubare en vinnige diens. Ons deel dit graag met die res van die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply06 Oct 2025, 19:03
Official
Hi Lisa,