GB
Gerda B

1 reviews | Active since Mar 2022

05 Nov 2024, 17:49

Theo

Baie dankie vir die vriendelik diens en hulp Na n lank gesit en weeg het AfriSkuld my gerus gestel en my baie mooi gehelp

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Nov 2024, 19:03
Official
Hi Gerda,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaan die mooi boodskap met ons span deel.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span