RM
Roelof M
1 reviews | Active since Dec 2023
13 Dec 2023, 11:23
Tevreede
Uitsteķende diens Waldo het alles baie profesioneel verduidelik. Ons is baie tevrede, en julle mag voort gaan met die proses. Baie dankie, Waardeer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
13 Dec 2023, 11:46 Goeiedag Roelof,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met ons span.
Ons wens vir u 'n mooi feesseisoen.
AfriSkuld Span

Best regards,
Afriskuld's reply13 Dec 2023, 11:46
Official
Goeiedag Roelof,