CM
Cecilia M

1 reviews | Active since Sept 2012

09 Jun 2026, 14:00

Terugvoer

Baie dankie Byron vir al jou hulp en geduld met my. Is lekker om met iemand te praat wat verataan en wil help.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Jun 2026, 16:47
Official
Goeiedag, Cecilia

Baie dankie dat jy die tyd neem om jou ervaring te deel met 'n resensie - verseker jou kommentaar deel met Byron. 

Groete,
Die AfriSkuld Span.