AK
Arnold K

1 reviews | Active since Sept 2026

02 Sept 2026, 19:51

Super duper happy

Ek wil net verskriklik baie dankie sΓͺ aan Afriskuld. Die diens was puik die manier hoe elke vraag beantwoord was is van die boonste gehalte. Ek voel so gerus asof n groot las van my skouers af is. Ek weet daar is nog baie om af te betaal maar Afriskuld het my so positief laat voel dat ek regtig wil beter wees. Dankie julle. Regtig ek sal Afriskuld vir enige iemand aanbeveel. Moet nie nou nie aspris skuld maak net om hul dienste te gebruik nie. Haha 🀩🀩maar ek voel in veilige hande. Dankie dankie en nogmals dankie Afriskuld.πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 19:54
Official
Hi, Arnold
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat die ervaring positief was en dat ons kon hulp bied. 

AfriSkuld Groete.