NH
Nico H

1 reviews | Active since Jul 2014

05 Sept 2024, 15:51

Steph**** Engelbrecht se TOP DIENSLEWERING !

Ek wil graag baie dankie sê aan Steph**** Engelbrecht van AfriSkuld. Hy het regtig uit sy pad gegaan om die lewe vir my so maklik as moontlik te maak. Sy benadering tot die saak was met baie empatie, en hy het die beste diens moontlik gelewer. Dit was 'n verligting om met hom saam te werk. Die manier waarop hy met jou praat en sy kalmeerende stem maak die proses baie makliker om te hanteer. Ek sal sy diens 150% aanbeveel.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Sept 2024, 16:22
Official
Hi Nico, 

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Stephan jou so goed kon bystaan en dat die diens jou ervaring vergemaklik het.

Ons waardeer jou aanbeveling opreg 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span