AS
Arno S
1 reviews | Active since Jan 2024
05 Jun 2024, 19:45
Stadige/swak diens
Absoluut die stadigste diens. Het vanoggend 10:40 email aan gestuur om my skuld klaar te betaal dan antwoord hul mens eers 19:40 in die aand met verskoonings dat dit tyd gaan vat en klomp stories. Baie swak sodra mens jou skuld wil klaar betaal dan moet mens met Afriskuld sukkel wat ‘n gedeelte vat vir swak diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
06 Jun 2024, 11:14Hi Arno
Ons ver verskoning dat jy voel ons diens is swak en poog om so spoedig as moontlik vir kliënte terugvoer te gee. Let wel ons omkeer tyd vier-en-twintig uur is (soos verduidelik in die auto-antwoord epos) vir terugvoer van enige navraag.
Ons is besig om u navraag uit te sorteer so gou as moontlik, afhangend van die omkeer tyd van u krediteure.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span

Best regards,
Afriskuld's reply06 Jun 2024, 11:14
Official
Hi Arno