MM
Marisma M

1 reviews | Active since Dec 2025

15 Dec 2025, 11:01

Spoedige kliëntediens

Hiermee wil ek net my dank uit spreek aan die Afriskuld team.Ek was gehelp deur Alex en binne 'n paar minute was ek geholpe met my probleem.Eks mal oor goeie kliënte diens.Baie dankie Alex

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Dec 2025, 11:22
Official
 Hi Marisma,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly om te hoor Alex het jou gehelp met goeie en vriendelike diens. Ons sal altyd daar wees om te help. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span 

Best regards,