EB
Elsa B
1 reviews | Active since Feb 2023
18 Jun 2025, 07:21
Spaar28 AfriSkuld
Baie dankie vir die onderstuening en hulp. Ek meot se die diens is wonderlik en die mense is so vriendelik en hulpsaam en profesioneel whow dit is so lekker gewees om met julle te deel en dinge vir ons uit te sorteer. Ek hoop die Here seen julle met alles wat mooi is dankie baie. Dankie Marlize en almal saam met haar.
Groete Elsa
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Jun 2025, 07:38HI Elsa
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly ons kon vriendelike en behulpsame diens vir jou lewer. Ons deel dit met Marlize en die span.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply18 Jun 2025, 07:38
Official
HI Elsa