A
Angela

1 reviews | Active since Jul 2024

02 Jul 2024, 15:15

Sover is ek heelte m...

Sover is ek heelte mal te vrede met Afriskuld se diens... Shannon is tops sy is i aanwins vi Afriskuld. Shannon is hoogs professioneel.... Baie danki vi goeie diens

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Jul 2024, 15:35
Official
Hi Angela,

Dankie vir die positiewe resensie! Ons is bly jy het professioneel diens ontvang van Shannon en die span.

Ons hoop jy het ʼn mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span