NR
Natasha R

1 reviews | Active since Sept 2026

10 Sept 2026, 14:22

Skuldberading

Ek sal Afriskuld vir enigiemand wat sukkel aanbeveel. Justin het my so mooi gehelp en saam my baklei om skuld van 'n maatsku te skuif wat my glad nie goed gehelp het nie. Baie dankie aan Justin en die Afriskuld span... Nou kan ek weer slaap in die aand sonder om te stress oor skuld.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply10 Sept 2026, 14:26
Official
Hi Natasha,

Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons waardeer u tervoer opreg en deel dit graag met Justin en die span.

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span