1 reviews | Active since Oct 2023
Ek is nou 'n maand by Afriskuld, einde Januarie het hul my rekeninge betaal, ek het my staat gekry, ek kan weer asem haal en slaap nou weer lekker. Dit was die beste besluit wat ek in jare gemaak het. Dit is lekker om die telefoon nou weer te antwoord en jy weet dit kan nie 'n skuldeiser wees nie. Afriskuld het alles gedoen en uitgesorteer vir my. Baie dankie vir profesionele, flinke en uitstekende diens. Spesiale dank vir Leverne vir al haar tyd en ondersteuning, jy is 'n ster. Afriskuld is voorwaar bevoorreg om jou in hul span te hê !!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.