1 reviews | Active since Nov 2020
Ek wil net vir Christo bedank vir sy goeie diens tydens die aansoek. Christo baie op sy plek en trotse afrikaner wat sy medemens sal help en die extra myl sal loop. Eerste dag was ek maar bietjie skrikerig omrede dit n groot stap vorentoe is na herstel en regte besluite te neem vorentoe. Christo my baie mooi verduidelik hoe die process werk en hoe dit jou gaan beskerm teen die skuldeisers.
Baie dankie vir jou uitstekkende diens Sal jou voorstel aan enige iemand wat uit die penarie is.
Job well done Christo 10/10 vir jou
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.