JG
Jaydon G
1 reviews | Active since Feb 2025
19 Feb 2025, 13:49
Shannon van Lingen
Ek wil net vir shannon van Lingen van AFRISKULD se baie baie danki vir al haar hulp om my te help syt soms baie gesukkel om my in di hande te kry, maar syt nogsteeds haar werk gedoen en my gehelp en haar diens was ongelooflik baie goed gewees Vinnig, vriendelik en behulpsaam. Dit het ook die hele proses makliker gemaak om in afrikaans te kon praat baie danki vir alles sien uit na di toekoms saam julle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
19 Feb 2025, 13:59Hi Jaydon,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly om te hoor van die vinnige en vriendlike diens wat jy ontvang het van Shannon en die Span. Ons sal dit met almal deel.
Vriendlike Groete
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply19 Feb 2025, 13:59
Official
Hi Jaydon,