AG
Anna G

1 reviews | Active since May 2024

30 May 2024, 10:38

Shannon

Baie dankie aan Shannon vir jou hulp, my skuld was ñ Groot berg elke maand, nagte se wakker lê. Baie dankie dat ek weet my Las is baie ligter, julle lewer fantastiese diens!!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply30 May 2024, 11:51
Official
Hi Anna,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het fantastiese diens ontvang van Shannon en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Groete
Afriskuld Span