BV
Brunhilda V
1 reviews | Active since Sept 2026
16 Sept 2026, 14:13
Roland vir President
⭐️⭐️⭐️⭐️ ’n Fenomenale 30/10 Diens! Ek wil graag ’n bitter goeie review vir Roland los! 🤩 Van die begin af was Roland se diens absoluut uitstekend. Hy het homself oortref met sy vriendelikheid, professionaliteit en bereidwilligheid om te help. Sulke diens kry ’n mens nie elke dag nie! Roland, baie dankie vir jou ongelooflike diens. Jy het beslis ’n blywende indruk gelaat, en ek sal jou sonder enige twyfel aanbeveel. As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek dit doen! ⭐️ Roland, jy verdien ’n 30/10! 👏🔥 Baie dankie vir alles!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
16 Sept 2026, 14:15Hi, Brunhilda
Baie dankie vir die 5-ster resensie en vir u positiewe terugvoer. Dit is wonderlik om te hoor dat Roland u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply16 Sept 2026, 14:15
Official
Hi, Brunhilda