IC
Ivor C

1 reviews | Active since Jul 2016

15 Apr 2026, 18:04

Regtig ‘n afrikaanse maatskappy wat mens kan vertrou.

Bly maar net n stunning besigheid wat regtig uit hulle pad gaan om te help dankie vir julle harde werk en julle omgee.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Apr 2026, 23:27
Official
Hi Ivor,

Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie! Ons waardeer die mooi woorde. Ons sal altyd uit ons pad uit gaan om te help, onthou net altyd, jou skuld is ons passie!

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span