QN
Quinton N

1 reviews | Active since Jun 2026

04 Jun 2026, 16:57

Quinton

Ek wil graag baie dankie se vir Karel en die afriskuld span ..Karel baie dankie aan al jou help en ondersteuning deur hierdie tye.

Ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Jun 2026, 17:00
Official
Hi, Quinton

Baie dankie vir die 5 ster resensie en positiewe terugvoer rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek met Karel. 
Ons waardeer die aanbeveling en vertroue in ons. 

Vriendelike groete, 
Die AfriSkuld Span.